Dis Bruilof Tyd!

Welkom by ons spesiale dag!

Hanrie en Vince nooi u en u metgesel hartlik uit om saam met ons, ons troue te vier.

Datum: 23 Sep 2024
Tyd: 15:30 vir 16:00
Bell Amour - Kameelfontein

Liewe Familie en Vriende

Ons is hartlik opgewonde om julle by ons groot dag te kan he!
Ons klere drag is semi-formeel, iets gemaklik, indien moontlik.
Terwyl ons verkies om n kinder vrye troue te hou, is ouers welkom om hul kinders saam te bring teen 'n fooi per kind.

Let asseblief op die troue is op n Maandag, ons sal 'n kontantkroeg hê vir drankies, en akkommodasie-opsies is hieronder op die blad vir jou gerief.

Ons sal dit baie waardeer as ons gaste vriendelik kan RSVP voor die 15de Mei 2024.

Ons sien uit daarna om saam met julle te vier!

Groete
Hanrie & Vince

RSVP Form

Om dinge maklik te hou en te help die met reelings van die bruilof vra ons asseblief om die form in te vull.
Die sperdatum vir jou antwoord is 15 Mei 2024.
Baie dankie vir jou hulp, en ons sien uit daarna om saam met julle te vier!

Venue Informasie

Bell Amour
Plot 220, Bynest turnoff, Kameelfontein, Pretoria

Tyd: 15:30 vir 16:00
Datum: 23 Septeber 2024 (Maandag)

Kontak Hanrie of Vince vir enige verdere inligting raakende die bruilof.
  
H WhatsApp: 081 709 2147
H Cell: 082 854 4360
V Cell: 079 471 9268

Akkommodasie

Hieronder is 'n lys van verblyfplekke naby Bell Amour.
Hierdie plekke bied 'n verskeidenheid van verblyfopsies om aan jou behoeftes te voldoen tydens jou verblyf.

Kwenyani Farm & Guesthouse

Hierdie verblyf plek is 3km van Bell Amour af.

Kontak Persone:
Chanell - 082 600 7287
Retha - 082 498 4482
Email:
[email protected]
[email protected]
Address:
Adderweg
Kameelfontein
Pretoria
0182
Facebook link:
https://web.facebook.com/pages/Kwenyani-Country-Lodge

El-Ruze Guesthouse

Hierdie verblyf plek is 6.5km van Bell Amour af.

Kontak:
Rudie Pieterse - 082 957 0527
Email:
[email protected]
Address:
Pofaderweg plot 200
Kameelfontein Rd
Kameelfontein Estate
 Pretoria
0039
Lekker Slaap link:
https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/el-ruze

Mixo Sunrise Country House & Spa

Hierdie verblyf plek is 9.3km van Bell Amour af.

Kontak:
082 849 6190
064 772 2319
076 768 2429

Email:
[email protected]

Address:
141 Boomslang Cress
Kameelfontein Rd
Roodeplaat
Pretoria
0039

Facebook link:
https://web.facebook.com/mixosunrise

Matalatala wildlife lodge

Hierdie verblyf plek is 8.7km van Bell Amour af.

Kontak:
073 200 3214
083 375 5787

Email:
[email protected]

Address:
21 Mamba Rd
Roodeplaat
Pretoria
0039

Website link:
https://www.matalatala.co.za/contact/

Bell Amour

Hierdie verblyf is op die perseel.

Kontak
+27 76 564 9093

Address:
Plot 220, Bynest turnoff, Kameelfontein, Adderweg, Roodeplaat, Pretoria, 0002

Email:
[email protected]

Website link:
https://bellamour.co.za/